Jaarboeke

Biokinetika 703


 
Modulekode MBK 703
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Biokinetika is die praktiese toepassing van die biologiese inhoude wat in ander modules in die program aangespreek word. Dit gaan om die voorkomende geneeskunde, die rehabilitasie van abnormale “gesondheidsituasies” asook die onderhoud van ‘n gesonde lewenstyl na rehabilitasie. (3 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.)

Modulekrediete 27.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences